Nancy Carell

Nancy Carell
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Nancy Ellen Walls
Geboorte 19 Julie 1966 (1966-07-19)
Nasionaliteit Amerikaans
Kinders 2
Beroep(e) Aktrise, skryfster, en vervaardiger
Aktiewe jare 1995–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Nancy Carell (gebore 19 Julie 1966) is 'n Amerikaanse aktrise, skryfster, en vervaardiger. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente The 40-Year-Old Virgin (2005), Bridesmaids (2011), en Seeking a Friend for the End of the World (2012), en in die televisiereeks Angie Tribeca (2016).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy